2019 John Deere S780

Met 1080 ure totaal op engin en 789 drom ure.
Stroper is in n uitstekende kondisie, reg vir stroop. Kom met sy receiver en skerm en baie extras. LED ligte op, nuwe leer sitplek opgegradeer, dubbelwiele voor, JD Active Yield System, Combine Advisor Package, JD Link Activation, JD Camera System inc Rear View and Unloading As well as Grain Rank Camera, Dual Tilt Feeder House 

On map

Similar Ads