2011 Case 2688 stoper

2011 Case 2688 stoper 2000 rotor ure 3100 enjin ure met 6ry JDplukker kop baie netjiese masjien stroper is nog nie skoon gemaak nie nog besig om te stroop R1.6 miloen+ btw kan dalk bietjie onderhandel met die prys manne hierdie kwaliteit kom nie elke dag in die mark nie

On map

Similar Ads