2004 John Deere 8520

Auto steer ready. Lae ure. Het rims en gewigte vir dubbel wiele Maar kort Bande op die buite rims. Ek soek R 750 000.00 + vat. Die trekker is baie mooi en 100% standard. Als werk en is Reg. Ek het
R 250 000.00 op die trekker spandeer.

On map

Similar Ads