1982 Clayson 8040 Stroper + ekstras

(ure onbekend) puik werkende toestand.
Geringhoff 4ry 3ft mielie tafel goeie werkende toestand.
Vetsak 4ry 3ft mielie tafel nuut nog nooit gebruik.
Clayson fyngraan tafel met ekstensies vir sonneblom puik toestand.
Verkoop die pakket as geheel.

On map

Similar Ads